About this page

Dear Visitor, kindly note that this is a short & uncontrolled translated version of the English website. That is why you can't rely on this version to make a decision. We would like to ask you to visit OUS.CH

The details you find on this version are old and not updated. So, only the English version is valid

Joint diploma AWT1

Students Testimonials

Students Testimonial about ABMS Male Student Testimonial about ABMS Famle Student Testimonial about ABMS

Om ‘n graad aan OUS Royal Academy of Economics and Technology in Switzerland te verwerf kan jou INKOMSTEPOTENSIAAL verhoog.

  • Met ‘n Baccalaureusgraad kan jy tot soveel as $1 MILJOEN meer verdien as met slegs ‘n hoërskooldiploma.
  • Met ‘n Meestersgraad kan jy tot-en-met DUBBEL soveel as met slegs ‘n hoërskooldiploma verdien.

(bron: Lifetime Earnings, U.S. Census Bureau, 2011 American Community Service)

‘n Switserse kwalifikasie word hoog aangeskryf deur wêreldwye maatskappye

Werkgewers van regoor die wêreld respekteer ‘n Switserse graad en veral in besigheidsbestuuropleiding word Switserse universiteite jaarlike onder die top drie universiteite geag (bron:WEF). Sou jy dus vir ‘n betrekking aansoek doen en die werkgewer sien dat jy ‘n Switserse kwalifikasie het, sal hulle onmiddelik weet dat jy beskik oor vaardighede wat die ander aansoeker nie het nie.

Amptelik geregistreerde en geakkrediteerde aanlyn universiteit

Ons kan met trots meld dat ons geregistreer en geakkrediteer is deur verskeie akkreditasieliggame.

Werk en studies

Ons opvoedingsmetode gun jou die buigbaarheid wat nie deur tradisionele universiteite gebied word nie. Met ons kan jy 100% werk terwyl jy studeer vir die Baccalaureus-, Meesters- of Doktorsgrade.

Video about Location Video about Graduation Video about Switzerland
Zurich City Graduation at ABMS About Switzerland

Recognition

Part of A.B.M.S. Education Group for Further informations about A.B.M.S. Education Group please check the Government's Official Web Portal - State of Zug (Switzerland)

Almond-Vocational-Link-Ltd-logo.jpgISIC.jpgAHLA.pngECLBS.pngITIC-IYTC.jpgThe-Restaurant-Association.jpgUNESCO.jpgSTA-Travel.jpgASCBE.gifIQS.jpgDiethelm-Keller-Siber-Hegner.pngACBSP.pngASIC.jpgEUCDL.pngISO.pngEFQM.pngCHRIE.pngBHA.png