About this page

Dear Visitor, kindly note that this is a short & uncontrolled translated version of the English website. That is why you can't rely on this version to make a decision. We would like to ask you to visit OUS.CH

The details you find on this version are old and not updated. So, only the English version is valid

Joint diploma AWT1

Students Testimonials

Students Testimonial about ABMS Male Student Testimonial about ABMS Famle Student Testimonial about ABMS

Daar is geen ander industrie in die wêreld wat meer diverse beroepsgeleenthede skep as besigheidsbestuur nie. Besigheid en bestuur is deesdae meer verreikend as net maatskappye en hotelle of restaurantwese. Besighede en versorgingsinstitute het ook verhoogde vereistes vir beter dienslewering; goed opgeleide personeel is in groter aanvraag vir funksies; verdere opleiding in groot maatskappye benodig professionele bystand; gaste op lugrederye en banke verwag uitmuntende diens en jong professionele persone is op die uitkyk vir geleenthede om hul eie besigheidsidees te implimenteer.

OUS bied ‘n omvattende verskeidenheid vaardigheidskursusse in enige denkbare sektor in sowel deeltyds as afstandsopvoeding. Moderne en inoverende opvoedingsmetodes moedig kreatiwiteit en inisiatief onder studente aan. Daar is volhoue kontak met die opvoeders en elkeen ontvang individuele ondersteuning.

Die Baccalaureurs-, Meesters- en Doktorsgrade vereis die hoogste van standaarde en OUS is juis daarom deur verskeie plaaslike en internasionale liggame geakkrediteur en is amptelik in Switserland geregistreer. Hierdie akkreditasieliggame waarborg die gehalte onderrig wat ontvang word; iets wat deur die OUS personeel aan studente oorgedra word.

Dit is dan geen wonder dat almal volle vertroue in ons diens het nie. Daar bestaan geen beter voorbereiding vir ‘n beroep in besigheid en bestuur as ‘n hoë proporsie praktiese werk, deeltydse studie en Engels as die amptelike onderrigtaal nie. Menigde studente van reg oor die wêreld beplan derhalwe jaarliks hul profesionele toekoms op hierdie manier.

Danksy die internasionale omgewing, kom ons studente nie net in aanraking met fatsoenlikhede en morele waardes van ander kulture nie, maar begin ook om netwerke te skep wat onmisbaar in hul toekomstige beroepe sal wees.

Video about Location Video about Graduation Video about Switzerland
Zurich City Graduation at ABMS About Switzerland

Recognition

Part of A.B.M.S. Education Group for Further informations about A.B.M.S. Education Group please check the Government's Official Web Portal - State of Zug (Switzerland)

ISIC.jpgAlmond-Vocational-Link-Ltd-logo.jpgACBSP.pngIQS.jpgDiethelm-Keller-Siber-Hegner.pngBHA.pngECLBS.pngEFQM.pngSTA-Travel.jpgISO.pngUNESCO.jpgThe-Restaurant-Association.jpgITIC-IYTC.jpgASIC.jpgEUCDL.pngCHRIE.pngASCBE.gifAHLA.png