About this page

Dear Visitor, kindly note that this is a short & uncontrolled translated version of the English website. That is why you can't rely on this version to make a decision. We would like to ask you to visit OUS.CH

The details you find on this version are old and not updated. So, only the English version is valid

Joint diploma AWT1

Students Testimonials

Students Testimonial about ABMS Male Student Testimonial about ABMS Famle Student Testimonial about ABMS

Wêreldwyd word Switserlang geassosieer met opvoeding, deeglikheid, netheid en uitstekende diens. OUS verteenwoordig Switserse kwaliteit teen ‘n billike prys. Iemand wat aan OUS studeer, verkry nie net ‘n sertifikaat wat deur die mees belangrike kwaliteitsetikette in die besigheidswêreld gestaaf word nie, maar ook met vaardighede en eienskappe wat wêreldwyd waardeer en in hoë aanvraag is.

Teorie is egter nie genoeg tensy die vaardighede tot tweede natuur ingeoefen word nie. Ons plaas dus groot belang op die praktiese aspekte van die kursus. Ons bied deeltydse studie aan juis om jou in plaas te stel om te werk en werksondervinding op te doen. Tot op hede het ons studente nog altyd daarin geslaag om plasing tydens of voor graduering te kry.

Studente onderneem betaalde werke in banke, maatskappye, hotelbestuur en –ontvangs tydens hul opleiding, waar hulle groter insigte bekom oor die realiteit van dag-tot-dag werkende lewe.

Hulle word sorgvuldig op hierdie uitdagings voorberei en word Duits dus ferm geintegreer in die opvoedingsprogram. Frans en Spaans word ook soms as bykomende tale aangebied. Bo-en-behalwe dit, word studente ook opgelei in hoe om hulself tydens onderhoude op te tree, asook die saamstel van die aansoekdokumente.

Streng riglyne en reëls word van dag-tot-dag toegepas, aangesien ons glo dat studente hierdie karaktereienskappe moet hê in hul profesionele lewens. Ons voel ook sterk dat studente meet effektief leer in ‘n gemaklike en bekende omgewing en koester ons ‘n vriendelike atmosfeer en persoonlike bystand en ondersteuning. Ons tree in ‘n verdraagsame en respekvolle manier op en verwag dieselfde van ons studente. Ons verseker dat daar teen niemand in ons sorg gediskrimineer word op grond van ras, velkleur, geloof, herkoms, geslag of ouderdom nie.

Dit is egter nie net onder ons studente wat openlike, aanlyn interkulturiele interaksie plaasvind nie. Studente kom in aanraking met menigde kulture tydens hul studies en daar ontstaan ‘n gevoel dat die aanlyn universiteit hul tweede huis word.

Terselfde tyd kan studente en hul families verseker wees dat ons ook voldoen aan die kwaliteite wat ons aan hulle deurgee.

Ons onderneem altyd om as voorbeeld vir ons studente te dien, insomeer dat ons ons dienste aan kritise ondersoek sal blootstel en verbeterings sal maak.

Video about Location Video about Graduation Video about Switzerland
Zurich City Graduation at ABMS About Switzerland

Recognition

Part of A.B.M.S. Education Group for Further informations about A.B.M.S. Education Group please check the Government's Official Web Portal - State of Zug (Switzerland)

BHA.pngASIC.jpgISIC.jpgIQS.jpgUNESCO.jpgAlmond-Vocational-Link-Ltd-logo.jpgSTA-Travel.jpgECLBS.pngISO.pngACBSP.pngAHLA.pngEFQM.pngCHRIE.pngThe-Restaurant-Association.jpgASCBE.gifEUCDL.pngDiethelm-Keller-Siber-Hegner.pngITIC-IYTC.jpg