Hierdie is die eerste stap tot ‘n Baccalaureusgraad. Dit is ook die mees praktiese deel van die kursus en stel studente voor aan die konsepte en praktyk van besigheid en bestuur. Daar word van studente verwag om lewenslange vaardighede te bekom in die belangrikste areas van die bedryf; iets wat hulle later as gids en hulpbronne tydens verdere studie sal gebruik.
Inname: Daar is tans vier innames jaarliks: Januarie, April, Julie en Oktober.
Ons bied Mede-baccalaureusgrade in die volgende aan (Associate Degree in):
- Associate Degree in Business Administration
- Associate Degree in International Management
- Associate Degree in International Tourism and Hospitality Management
Toelating:
- Tydsduur: Two academic years
- Ouderdom: Minimum age 17 years
- Vorige studie: High School Degree or equivalent
- Vlak van Engels: IELTS or equivalent (Only for students from non-English speaking countries or students who did not study at English speaking school
- Fooi: 1st Year: 7900 / 2nd Year: 8900 Euro
Note: Study fee does not include application and reservation fee (to guarantee you a study place) of 190 Euro (onetime payment and non-refundable).