About this page

Dear Visitor, kindly note that this is a short & uncontrolled translated version of the English website. That is why you can't rely on this version to make a decision. We would like to ask you to visit OUS.CH

The details you find on this version are old and not updated. So, only the English version is valid

Joint diploma AWT1

Students Testimonials

Students Testimonial about ABMS Male Student Testimonial about ABMS Famle Student Testimonial about ABMS

OUS is amptelik geregistreer deur die Staat van Zug, Switserland en internasionale studente mag, op aanvraag vanaf die registrasiekantoor, hul grade en transkripsies deur ‘n Switserse notaris laat stempel.

eclbsOUS is ‘n trotse lid van, en geakkrediteer deur, The European Council for Leading Business Schools (ECLBS.org). ECLBS is ‘n amptelik geregistreerde Assosiasie wat deur top, gekwalifiseerde bestuurders bestuur word om besigheidsskole te help om die vlak van onderrig te verbeter.

 

eucdlOUS word met trots deur die European Council for Distance Learning (EUCDL.com) geakkrediteer.

Ons personeel bestaan uit hoogs opgeleide professionele persone wat reeds groot sukses in hul onderskeie velde behaal het.

Ons uitstekend opgeleide personeel is vanaf reg oor die wêreld afkomstig, maar werk tog baie goed saam. Hierdie is ‘n uitstekende voorbeeld van verdraagsaamheid, wat opsigself ‘n belangrike vereiste in die besigheidswêreld is. Ons is ook toeganklik vir studente van reg oor die wêreld. Hul vriendelikheid en empatie veroorsaak ‘n gesellige, gemaklike omgewing waar studente die geleendheid gebied word om beter bekend met ander kuture te word. Al die personeel, vanaf die universiteitsbestuur tot opvoeders, demonstreer ‘n verbintenis wat ver verhewe is bo dit wat van hulle verwag word aangesien besigheidsopvoeding hulle baie na aan die hart lê en hulle dus uit hul pad gaan om die studente voor te berei vir die fasinerende wêreld van besigheid. Hul entoesiasme is aansteeklik en motiveer die studente om betrokke te raak met die moderne en innoverende opvoedingsmetodes.

Video about Location Video about Graduation Video about Switzerland
Zurich City Graduation at ABMS About Switzerland

Recognition

Part of A.B.M.S. Education Group for Further informations about A.B.M.S. Education Group please check the Government's Official Web Portal - State of Zug (Switzerland)

ECLBS.pngDiethelm-Keller-Siber-Hegner.pngAlmond-Vocational-Link-Ltd-logo.jpgAHLA.pngISO.pngUNESCO.jpgCHRIE.pngACBSP.pngASCBE.gifISIC.jpgASIC.jpgSTA-Travel.jpgEFQM.pngITIC-IYTC.jpgEUCDL.pngThe-Restaurant-Association.jpgBHA.pngIQS.jpg